TuisRUB / XPF • Geldeenheid
add
RUB / XPF
Vorige sluiting
1,35
Marknuus
JPY / USD
0,81%
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor CFP-frank
The CFP franc is the currency used in the French overseas collectivities of French Polynesia, New Caledonia, and Wallis and Futuna. The initials CFP originally stood for colonies françaises du Pacifique but since 2022 is officially Collectivités françaises du Pacifique. Its ISO 4217 currency code is XPF. The CFP franc is subdivided into 100 centimes, although there are no centime denominations. The currency is issued by Institut d'émission d'outre-mer. Wikipedia