TuisSGD / CNY • Geldeenheid
add
SGD / CNY
Vorige sluiting
5,35
Marknuus
Meer oor Singapoer-dollar
Die Singapoer-dollar is die amptelike geldeenheid van Singapoer, sowel as Broenei saam met die Broenei-dollar. Die word gewoonlik afgekort met die dollarteken $, of andersins as S$ om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent. WikipediaMeer oor Chinese joean
Die renminbi is die amptelike geldeenheid van die Volksrepubliek China. Die naam beteken letterlik "die volk se geldeenheid". Die juan is die basiese eenheid van die renminbi, maar word ook algemeen gebruik om te verwys na die Chinese geldeenheid, veral in internasionale konteks. Wikipedia