Finansies
Finansies
TuisSVC / ETB • Geldeenheid
SVC / ETB
17,7366
28 Feb., 17:18:20 UTC · Vrywaring
Wisselkoers
Vorige sluiting
17,88
Marknuus
The colón was the currency of El Salvador from 1892 until 2001, when it was replaced by the U.S. dollar during the presidency of Francisco Flores. The colón was subdivided into 100 centavos and its ISO 4217 code is SVC, which didn't deprecate as a historical code. The plural is "colones" in Spanish and the currency was named after Christopher Columbus, known as Cristóbal Colón in Spanish. Wikipedia
Die Birr is die amptelike geldeenheid van Ethiopië. Isokode: ETB Simbool: Br; ብር Subeenheid: santim Een birr is 'n honderd santim. Munte in sirkulasie: 1, 5, 10, 25, 50 en 100 santim. Banknote is beskikbaar in 1, 5, 10, 50 en 100 birr. Voor 1976 was die Engelse vertaling van birr "dollar" gewees, maar deesdae staan dit amptelik as birr in Engels en ander tale bekend. In 1931 het die Keiser van Ethiopië, Haile Selassie, formeel versoek dat die internasionale gemeenskap die naam Ethiopië gebruik in plaas van Abessinië, en die Bank van Abessinië het toe ook die Bank van Ethiopië geword. Dus kan die voor-1931 geldeenheid beskou word as die Abessiniese birr en die na-1931 geldeenheid die Ethiopiese birr, maar dit is steeds dieselfde land en dieselfde munt. In 2008 was daar 186 miljard birr in sirkulasie gewees. Banknote is in die onderstaande reekse deur die National Bank of Ethiopia uitgereik: Wikipedia
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys