TuisSXGE • Indeks
add
SPI Switserse Prys-Indeks
Vorige sluiting
18Â 527,92
Dagwisseling
18Â 289,39 - 18Â 435,72
Jaarwisseling
14Â 361,69 - 18Â 642,83
Marknuus
Meer oor
Die Switserse Prys-Indeks is naas die Switserse Mark-Indeks die mees gebruikte Aandele-indeks van Switserland. Die SPI word deur die Switserse aandelebeurs saamgestel, bereken en gepubliseer. Die SPI omvat al die publieke maatskappye wat op die Switserse aandelebeurs gelys is en is dus die omvattendste aandeleindeks van Switserland. Die SPI is in talle sub-indekse verdeel n.a.v. sake-sektor of mark-kapitalisasie. Saam vorm hierdie sub-indekse die SPI-Indeks-familie. Die SPI-Indeks-familie omvat tans 209 aandele. Wikipedia