TuisTOP / THB • Geldeenheid
add
TOP / THB
Vorige sluiting
13,68
Marknuus
Meer oor Tongaanse pa’anga
Die pa'anga is die geldeenheid van Tonga. Een pa'anga is 'n honderd seniti. Munte in sirkulasie is: 1, 2, 5, 10, 20 en 50 seniti. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 2, 5, 10, 20, 50 en 100 pa'anga. WikipediaMeer oor Thaise baht
Baht is die amptelike geldeenheid van Thailand. Dit is onderverdeel in 100 satang. Die uitreiking van valuta is die verantwoordelikheid van die Bank of Thailand. Wikipedia