TuisTOP / TJS • Geldeenheid
add
TOP / TJS
Vorige sluiting
3,94
Marknuus
Meer oor Tongaanse pa’anga
Die pa'anga is die geldeenheid van Tonga. Een pa'anga is 'n honderd seniti. Munte in sirkulasie is: 1, 2, 5, 10, 20 en 50 seniti. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 2, 5, 10, 20, 50 en 100 pa'anga. WikipediaMeer oor Tadjikse somoni
Die somoni is sedert 2000 die amptelike geldeenheid van Tadjikistan. Dit word opgedeel in 100 diram. Die geldeenheid is genoem na Ismail Samani. Wikipedia