Finansies
Finansies
TuisUGX / RUB • Geldeenheid
UGX / RUB
0,0214
1 Mrt., 08:05:20 UTC · Vrywaring
Wisselkoers
Vorige sluiting
0,021
Marknuus
Die sjieling is die geldeenheid van Uganda. Munte in sirkulasie is: 10, 50, 100, 200 en 500 sjielings. Die 10- en 50-shilling munte word egter nie algemeen gebruik nie. Die papiergeld is beskikbaar in 1000, 2000, 5000, 10000, 20000 en 50000 sjielings. Wikipedia
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam. Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. Wikipedia
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys