Finansies
Finansies
TuisVAL • JSE
Anglo-American Platinum
ZAC 181 961,00
3 Mrt., 05:17:09 GMT+2 · ZAC · JSE · Vrywaring
AandeelZA-gelyste effekHoofkantoor in ZA
Vorige sluiting
ZAC 186 439,00
Dagwisseling
ZAC 178 381,00 - ZAC 193 072,00
Jaarwisseling
ZAC 65 600,00 - ZAC 193 072,00
Markkapitalisasie
494,61 mjd ZAR
Gemiddelde volume
1,20 m
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
JSE
Marknuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(ZAR)Des. 2025J/J-verandering
Inkomste
37,00 mjd30,33%
Bedryfskoste
1,16 mjd56,11%
Netto inkomste
7,42 mjd1 910,16%
Netto winsgrens
20,051 442,31%
Wins per aandeel
EBITDA
12,55 mjd163,96%
Effektiewe belastingkoers
29,14%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(ZAR)Des. 2025J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
16,60 mjd-34,70%
Totale bates
170,67 mjd-0,16%
Totale aanspreeklikheid
71,73 mjd4,21%
Totale ekwiteit
98,94 mjd
Uitstaande aandele
262,56 m
Prys om te bespreek
4,97
Opbrengs op bates
15,50%
Opbrengs op kapitaal
25,38%
Netto kontantverandering
(ZAR)Des. 2025J/J-verandering
Netto inkomste
7,42 mjd1 910,16%
Kontant van bedrywe
12,90 mjd62,84%
Kontant van beleggings
-4,33 mjd11,32%
Kontant van finansiering
-5,66 mjd-38,71%
Netto kontantverandering
2,38 mjd423,55%
Beskikbare kontantvloei
4,04 mjd395,84%
Meer oor
Anglo-American Platinum Bpk. is die wêreld se grootste produsent van platinum. Die firma lewer die volgende metal in die platinumgroep: palladium, rodium, iridium, rutenium en osmium. Ook die volgende minerale word verskaf: goud, koper, nikkel, kobaltsulfaat, natriumsulfaat en chroom. Die meeste van die firma se myne lê noordwes en noordoos van Johannesburg, waar die hoofkantoor gesetel is. Ook is die maatskappy betrokke by mynbou in Brasilië, Kanada, die Volksrepubliek China, Rusland en die Unki-platinummyn in Zimbabwe. Wêreldwyd het die groep 'n personeelkorps van 45 000. Die aktiwiteite van die firma het in 1946 begin en dit is sedert 1995 'n selfstandige maatskappy toe dit uit Johannesburg Consolidated Mines ontbondel is. Dit is nou 'n lid van Anglo American-korporasie. Amplats is op 10 na die grootste firma wat op die JSE genoteer is. Wikipedia
Gestig
1995
Werknemers
19 579
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys