Gaan by jou lêers in en sinkroniseer hulle enige plek

Persoonlik

Rugsteun lêers vanaf jou rekenaar, kamera of SD-kaarte na die wolk. Gebruik Google Drive om jou lêers op enige toestel of rekenaar te vind en kyk na jou foto's in Google Foto's.

Laai af Kom meer te wete

Besigheid

'n Nuwe manier om op aanvraag by al jou Google Drive-lêers in te gaan, direk vanaf jou Mac of rekenaar, sonder om al jou skyfspasie op te gebruik.

Begin hier
Google Drive Icon

Kry toegang tot Google Drive op jou foon of tablet

Kry die Google Drive-program om by al jou lêers in te gaan vanaf jou Android- of iOS-toestel.

Laai Rugsteun en sinkroniseer af vir Windows

Laai Rugsteun en sinkroniseer af vir Mac

Google Drive se diensbepalings

Deur Rugsteun en sinkroniseer te gebruik, stem jy in tot Google se diensbepalings. As jy 'n Google Apps-gebruiker is, is jou gebruik onderworpe aan óf die geskikte Google Apps-diensbepalings, óf die onderhandelde Google Apps-bepalings, indien van toepassing.

By using Google Drive, you agree to the Google Terms of Service. If you are a Google Apps user, your use is subject to either the appropriate Google Apps Terms of Service, or the negotiated Google Apps terms, if applicable.