Aanlyn, vanlyn, op pad

Of jy nou by die huis, by die werk, of iewers op die pad is—kommunikeer in die taal wat jy wil, wanneer jy dit nodig het.

Gepersonaliseer vir jou, deur jou

Google-invoernutsgoed onthou jou regstellings en hou 'n gepasmaakte woordeboek vir nuwe of ongewone woorde en name by.

Tik soos jy wil

Dra jou boodskap oor in die taal en styl wat jy verkies. Om tussen meer as 80 tale en invoermetodes oor te skakel, is so moeiteloos soos om te tik.