Jump to Content

Mianmar

Verken Mianmar met hierdie video wat die uitsonderlike werk van fotograaf Nyi Lynn Seck en sy kollegas van 3XVIVR Productions uitbeeld. 3XVIVR het baie tyd en moeite aan hul spesiale projek gewy om Mianmar deur middel van Straataansig te digitaliseer en die land se kultuurerfenis in 360 te bewaar.

Google Straataansig: Digitalisering van Mianmar en bewaring van die land se kultuurerfenis

Watch the film

Link to Youtube Video (visible only when JS is disabled)