Kortpadsleutels
Chrome-uitbreiding
| Kortpad | Funksie |
|---|---|
| SHIFT | Skakel aan/af (dit werk net vir transliterasie en IME's) |
| ALT + SHIFT | Skakel oor na die volgende (as die uitbreiding af is, skakel dit aan; as die huidige invoernutsding die laaste nutsding op die lys is, skakel die uitbreiding af) |
| CONTROL + G | Wissel tussen die twee invoermetodes wat laaste gebruik is (as daar geen is nie, skakel die uitbreiding af) |
| Net Sjinese IME's: | |
| SHIFT | Wissel tussen Engelse en Sjinese modus |
| SHIFT + SPASIE | Wissel tussen enkelgreepkarakter-modus en dubbelgreepkarakter-modus |
| CTRL + . | Wissel tussen enkelgreepkarakter- en dubbelgreepkarakter-leestekenmodus |
Chrome-bedryfstelseluitbreiding
Let op dat die volgende kortpaaie nie spesifiek net vir Invoernutsgoed is nie, maar vir al die invoermetodes op die bedryfstelsel.
| Kortpad | Funksie |
|---|---|
| ALT + SHIFT | Skakel oor na die volgende |
| CTRL + SPASIEBALK | Wissel tussen die invoermetodes wat laaste gebruik is |
Invoernutsgoed