Google-rekeninginstellings
Jy kan Invoernutsgoed kies of hulle instellings in jou Google-rekeninginstellings verander. Jou opstelling sal oor alle Google-produkte van toepassing wees.
Om die Invoernutsgoed in Google-rekeninginstellings te wysig, volg hierdie stappe:
- Gaan na “Taal” → “Invoernutsgoed” → “Wysig”.
- Kies die invoernutsding wat jy graag wil gebruik in die
"Invoernutsgoed-instellings"-dialoog wat verskyn.
-
Transliterasies en
IME's word
verteenwoordig deur 'n karakter uit die taal, soos
vir Marathi-transliterasie en
vir Sjinese
Pinyin-IME.
-
Virtuele
sleutelborde word deur 'n sleutelbordikoon
verteenwoordig.
-
Handskrif-IME's word
deur 'n penikoon
verteenwoordig.
-
Transliterasies en
IME's word
verteenwoordig deur 'n karakter uit die taal, soos
- Wysig jou instellings en klik "Stoor".
Ons voorsien tans drie instellings:
- Wys/versteek skerm-sleutelbord
- Wys/versteek statusbalk. Hierdie instellings is van toepassing in Pinyin-, Wubi-, Cangjie-, Zhuyin- en Kantonees-IME's vir Chinees.
- Sinkroniseer/moenie gebruikerwoordeboek sinkroniseer nie. Jou gebruikerwoordeboek stoor woorde wat jy onlangs ingevoer het deur ons nutsgoed te gebruik en help om ons akkuraatheid ten opsigte van toekomstige omskakelings te verbeter. Wanneer jy sinkronisering aktiveer, sal jy jou woordeboek oor Google-produkte heen sinkroniseer (soos Android, Gmail en Drive). Tans kan die gebruikerwoordeboek net met Sjinees-Pinyin-IME gebruik word.
Invoernutsgoed