Google Search

Na gelang van jou gekose Google Search-domein, kan 'n virtuele sleutelbord dalk vir die soekkassie voorsien word. Byvoorbeeld, as jy na www.google.ru gaan, sal die sleutelbordikoon vir Russies outomaties naby die soekkassie verskyn. Lees asseblief hierdie artikel om meer te wete te kom.

Lees hierdie blog Integrering van virtuele sleutelborde in Google Search wat op Google se amptelike blog geplaas is.

Soortgelyke artikels oor hoe om individuele invoernutsgoed te gebruik:

Soortgelyke Google-blogplasings: