YouTube
Na gelang van jou gekose YouTube UI-taal, kan 'n virtuele sleutelbord dalk vir die soekkassie in YouTube voorsien word.
Om YouTube se UI-taal te verander, gaan na die onderkant van die YouTube-tuisblad.
Transliterasies van verskeie Indiese tale is vir videoskeppers beskikbaar. Die अ-ikoon langs die privaatheidikoon verteenwoordig transliterasie. Klik op die ikoon om transliterasie te gebruik.
Leer hoe om individuele invoernutsgoed te gebruik:
Invoernutsgoed