Google Translate
Sodra jy jou brontaal gekies het, sal jy die invoernutsgoed-ikoon links onder die invoerkassie sien. Klik die ikoon om die invoernutsding aan te skakel of wissel na 'n ander invoernutsding in die aftrek-kieslys.
Soortgelyke artikels oor hoe om individuele invoernutsgoed te gebruik:
- So gebruik mens transliterasie
- So gebruik mens Invoermetode (IME)
- So gebruik mens Virtuele sleutelbord
- So gebruik mens handskrif
Soortgelyke Google-blogplasings:
Invoernutsgoed