Google Drive/Docs

Kyk die video hier onder om vinnig te sien hoe om Invoernutsgoed in Google Drive/Docs te aktiveer.

Daar is drie maniere om Invoernutsgoed in Google Drive te aktiveer:

  1. Verander die gebruikertaalinstelling na die taal waarin jy graag wil tik. Om dit te doen, volg hierdie instruksies.
  2. Verander die dokument se taalinstelling na die taal waarin jy graag wil tik. Om dit te doen, moet jy 'n nuwe dokument skep of 'n bestaande dokument oopmaak. Gaan na Lêer → Taal. Kies dan die taal wat jy graag wil gebruik.
  3. Aktiveer Invoernutsgoed in Gmail.

Sodra Invoernutsgoed geaktiveer is, sal jy 'n ikoon regs van die nutsbalk (of links van die RTL-bladsy) sien.

Soortgelyke artikels oor hoe om individuele invoernutsgoed te gebruik:

Soortgelyke Google-blogplasings: